WELCOME BACK
Posted: 5 April 2011 Filed under: General 2 Comments »Welcome back to my blog. A while ago I decided to quit blogging but after discovering Twitter and various other sporting pages on Facebook I’ve decided to start blogging again on variuos sporting issues.
Please feel free to comment. It’s clear to me that the more we watch and enjoy sport the more we will disagree with one another. The idea with this blog is to have fun and interact with like minded sports nuts.
ENJOY.
Advertisement

My hel, welkom terug!
As vrou wil ek ook nou ‘n stuiwer in die armbeurs gooi. Ek dink die Stormers het alreeds in die finale rondomtallie wedstryd teen die Cheetahs getoon dat hulle nie die kampioenspan is wat hulle wou voorgee nie. Die finale telling in die wedstryd was vleiend om die minste te se, maar die skrif was aan die muur. Die stormers het nie hulle driee gedruk agv uitnemende spel nie, maar eerder agv uiters swak verdediging. Die Cheetahs daarteenoor het werklik goeie bewegings aangesit om vier driee te druk.
Maar terug na gister se wedstryd. Die probleem kan eenvoudig opgesom word- Voorspelers voor, agterlyn agter. Die Saders het ordentlik ‘geclean’ en telkens die bal gewen, die Stormers se voorspelers was bykans nooit by die afbreuk punt nie, maar het in die agterlyn gewag vir ?vinnige bal?
Die arrogansie was ook duidelik merkbaar- hoekom 3 punte neem met ‘n strafskop as om ‘n rolmaalbeweging aan die gang kan sit. Dit het die Saders kans gegee om absoluut sonder enige druk te speel. Pateties!!