
Eerskomende saterdag is dit weereens ons en hulle. Hierdie toets op Twickenham sal die 7de toets wees in 24 maande tussen die Springbokke en die Engelse.
Die Springbokke was met die laaste 5 toetse aan die wenkant insluitend die Eindstryd van die 2007 wereldbeker in Frankryk.
Die Bokspan-
1. Beast Mtawarira (9)
2. John Smit (capt) (80)
3. Jannie du Plessis (6)
4. Bakkies Botha (54)
5. Victor Matfield (79)
6. Schalk Burger (48)
7. Danie Rossouw (35)
8. Pierre Spies (18)
9. Ricky Januaries (33)
10. Ruan Pienaar (26)
11. Bryan Habana (45)
12. Jean de Villiers (45)
13. Adi Jacobs (20)
14. JP Pietersen (23)
15. Conrad Jantjes (23)
Reserwes:
16. Chiliboy Ralepelle (2)
17. Brian Mujati (11)
18. Andries Bekker (12)
19. Ryan Kankowski (6)
20. Heinrich Brussow (-)
21. Frans Steyn (26)
22. Jaque Fourie (35)
Filed under: Rugby






_team_logo.jpg)


Lekker naweek vir julle.