
Superbowl 44
Superbowl XLIV (44) (7 Februarie 2010) word gespeel tussen die Indianapolis Colts en die New Orleans Saints op die Raymond James Stadion in Tampa Bay.
Seker Amerika se grootste sportgebeurtenis. Dit is gewoonlik een moerse show en veral halftyd is daar ‘n skouspel soos net die Yankies ‘n show kan reel.
‘n Paar stats……
- Die koste van ‘n 30 sekonde advertensie gedurende die game is $3 miljoen. (R23 Miljoen)
- Geskatte waarde van die New Orleans Saints, September 2009: $942 miljoen (R7,25 Biljoen)
- Geskatte waarde van die Indianapolis Colts, September 2009: $1.025 biljoen (R7,89 Biljoen)
- Geskatte aantal pizza skywe wat verkoop gaan word gedurende Super Bowl Sondag : Meer as 9 miljoen
- Geskatte finansiele voordeel vir Suid Florida, Gemeet aan addisionele inkomste vir hotelle, restaurante : $353 milljoen (R2,7 Biljoen)
- Geskatte aantal hot dogs wat verkoop gaan word in die Raymond James Stadion gedurende die game : 55,200











Fixtures